John Lydon

John Lydon
Lydon in 2010
GeboortenaamJohn Joseph Lydon
Ook bekend asJohnny Rotten
Gebore31 Januarie 1956 (1956-01-31)
Holloway, Londen, Engeland
GenresPunk
Beroep(e)Sanger
Assosiasies

John Joseph Lydon (gebore 31 Januarie 1956), ook beken as Johnny Rotten, is 'n Britse sanger en musikant. Hy was die voorsanger vir Sex Pistols tussen 1975 en 1978. Hy is nou die voorsanger vir Public Image Ltd (PiL), wat hy gestig het. Vanaf 2013 het Lydon Britse, Ierse en Amerikaanse burgerskap.[1]

  1. Zuel, Bernard (28 Maart 2017). "Johnny Rotten defends Donald Trump, calls him a 'possible friend'". Sydney Morning Herald (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2017. Besoek op 28 Maart 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy